Fundraising September 15, 2024 – October 1, 2024 About fundraising

Partisie: Die ZA Weergeboorte

  • Main
  • Partisie: Die ZA Weergeboorte

Partisie: Die ZA Weergeboorte

Broer Eric
How much do you like this book?
What’s the quality of the file?
Download the book for quality assessment
What’s the quality of the downloaded files?

NOEM die naam 'Siener van Rensburg' en die meeste Suid-Afrikaners trek 'n gesig, min wetend dat die twyfel nie oor Siener se kwalifikasie as profeet gaan nie, maar oor sy veelgewaande visie van uitkoms ná groot geweld. Mens sluk swaar aan dié gedagte; dis soos toe Jeremia die val van Jerusalem sien kom het. Die politieke retoriek in Suid-Afrika stuur af op 'n ramp waarin geloof, gebed en genade klaar in die permutasie verreken is. Die visie waarsku en gee hoop op 'n beloofde verlossing - ondanks die opinie van politici en selfs predikers. Die impak van ootmoed-gebed en vele groot gebedsbyeenkomste, soos `It's Time ́ in April 2017 by Bloemfontein, op Suid-Afrika se toekoms, is soos Daniel se gebed sodat die Jode weer Jerusalem kon gaan herbou. Hierdie verhaal bring `It's Time ́ en Siener byeen, want niks wat vorentoe gebeur hou 'n verrassing vir die Allerhoogste in nie. 'PARTISIE' beskryf gevolglik 'n 'ZA weergeboorte', want genade en redding verloop altyd anders as wat die mens dit verwag. Die storie ontwikkel in drie bedrywe van agt tonele vanaf 'n nagmerrie tot 'n soet droom van hoop.Dis 'n Jefta-tipe verklaring (Rigters 11:26) waarin die karakters spekulatief die ontknoping van 'n omstrede Siener-visie beleef; 'n visie waarvan die 'drie dae in staatsie' deel vervul is.

Year:
2018
Publisher:
Independently Published
Language:
afrikaans
ISBN:
XBYUTGEACAAJ
File:
EPUB, 429 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2018
Read Online
Conversion to is in progress
Conversion to is failed

Most frequently terms